about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
daar is ’n ekstase wat die hoogtepunt van die lewe aandui, en waarbo die lewe nie kan uitstyg nie. En sodanig is die paradoks van ’n mens se lewe dat hierdie ekstase kom wanneer jy die lewe mees intens ervaar, en dit hom daarin manifesteer dat jy totaal vergeet dat jy lewe
die regte funksie van die mens is om te lewe, nie om te bestaan nie. Ek sal nie my dae verspil deur hulle te probeer verleng nie. Ek sal my tyd benut
ek het baie lewens gehad deur die lang eeue. Die mens, die individu, het geen morele vooruitgang gemaak oor die afgelope tienduisend jaar nie. Ek kan dit absoluut bevestig
’n been vir die hond gee is geen liefdadigheid nie. Liefdadigheid is om die been met die hond te deel as jy net so honger is as die hond